Die Evangelies-Gereformeerde
Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap
en welwillendheid na elke Christus-belydende
Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en
al van die Węreldraad van Kerke sowel as die
Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander
affiliasies van genoemde rade.
Ons beskou dit as 'n besondere voorreg om u
langs hierdie weg in te lig en beter kennis
te laat maak met die Evangelies-Gereformeerde
Kerk van Suid-Afrika
|